PRETORIA WEDVLUGDUIWE COMBINE


WEB TUISTE VAN DIE PRETORIA WEDVLUGDUIWE COMBINE

Die Pretoria Wedvlugduiwe Combine het gedurende April 2006 tot stand gekom en is die oorkoepelende liggaam vir georganiseerde duiwe wedvlugte van die Pretoriase Wedvlugduiwe Unie en die Pretoria Wedvlugduiwe Federasie. Daar is 200 duiweboere in 15 klubs wat aan wedvlugte van die Combine deelneem.

Vir 'n afskrif van die wedvlugprogram klik hier.

Vir 'n afskrif van die 2011-Weergawe van die Combine Konstitusie goedgekeur op 26 Mei 2011 klik hier.

Vir 'n afskrif van die Vorige Weergawe van die Combine Konstitusie klik hier.

Vir 'n afskrif van die "Winbird" handleiding klik hier.

Vir 'n lys van Combine inskrywings in die Dinokeng 2011 wedvlug klik hier.

Vir 'n volledige uiteensetting van die reels en orde reelings vir die 2010 BREEDERSSTAKES veiling van 2 Oktober 2010 klik hier.

Vir 'n lys van duiwe wat tydens die Combine se jongste BREEDERSSTAKES veiling verkoop is klik hier.