| PRETORIA WEDVLUGDUIWE FEDERASIE |
| WEB TUISTE VAN DIE PRETORIA WEDVLUGDUIWE FEDERASIE |
|
Daar is 7 Klubs by die PWDF geaffilieer en hulle beskik oor 100 lede. 95 lede neem aktief aan wedvlugte deel.
Vir besonderhede van die huidige jaar se wedvlug program klik hier. Vir 'n volledige lys van Federasie Lede klik hier. Vir 'n volledige lys van al die verkope besonderhede van die September 2011 Telers Verkopings klik hier. Vir 'n afskrif van die 2011 weergawe van die Federasie Grondwet, klik hier. |