| PRETORIASE WEDVLUGDUIWE UNIE |
| WEB TUISTE VAN DIE PRETORIASE WEDVLUGDUIWE UNIE |
|
Daar is 8 Klubs by die PWDU geaffilieer en hierdie Klubs beskik oor 125 lede waarvan 115 aktief aan wedvlugte deelneem.
Die PWDU skakel by die wedvlugprogram van die Pretoria Wedvlugduiwe Combine in en vir die jongste program besonderhede klik hier. Vir 'n afskrif van die Afrikaanse weergawe van die goedgekeurde Konstitusie klik hier. Om die konstitusie op u rekenaar af te laai, klik op die regter knoppie van die muis en kies dan "Save Target As". Vir 'n afskrif van die Klub en Unie se Aansoekvorm om lidmaatskap, Aansoek om van Klub te verander asook Aansoek om 'n Naamsverandering klik hier. vir die Klub vorm en daarna hier vir die Unie vorm. Vir 'n volledige lys van Unie lede klik hier. Vir 'n volledige lys van duiwe en ringe wat tydens die jongste Breedersstakes veiling verkoop is, klik hier. Indien u die uitslae met XCEL verder wil verwerk klik hier.
|